Archive for September, 2010

Foto

September 14, 2010

Daar is nou foto’s van al die ‘who’s who’-s wat by die veertjie-aand was op die litnet-webwerf. Elsa skitter ook daar. (Hierdie is my eerste eie post, dink ek . . . ) As dit werk, dankie Rita.